KAAPJAG WYNLAND TAK CHASA .22 (POSLIGA) RANDSLAG SKIETKOMPETISIE / 21 OKTOBER 2017

  • -

KAAPJAG WYNLAND TAK CHASA .22 (POSLIGA) RANDSLAG SKIETKOMPETISIE / 21 OKTOBER 2017

Category : Uncategorized

KAAPJAG WYNLAND TAK

CHASA .22 (POSLIGA) RANDSLAG SKIETKOMPETISIE

U word vriendelik uitgenooi om te kom deelneem aan die uiters gewilde LANGEBERG WINERIES .22 CHASA Baanskiet.

WAAR

Kaapjag Baan op Robertson

WANNEER

21 Oktober 2017

TYD

Vanaf 08h00

KOSTE

R50.00

Vir diegene wat nog nie die kompetisie geskiet het nie, u benodig 20 patrone en die skiet verloop as volg:

Vlakvark: 35m uit die vuis

Springbok: 70m oor ‘n boublok en sandsak of met ‘n Harris-tipe “bipod” wat aan jou geweer geheg is.

Rooibok:  40m sittende sonder enige kunsmatige rus

Gonge: 50m, 60m, 75m, 65m en 75m oor ‘n boublok en sandsak of met Harris-tipe “bipod” wat aan jou geweer geheg is.

Hierdie is ‘n ongelooflike lekker skiet. Om in te skryf skakel Andries by 082 783 6541 of andries@jaffes.co.za  Dit is belangrik om in te skryf sodat ons die getalle voor die tyd het.

Dit is Wynland se laaste aktiwiteit vir 2016. Kom neem deel asseblief.

~ ~ ~

CAPE HUNT WINELANDS BRANCH

CHASA .22 RIM FIRE RANGE SHOOT

Join us for the LANGEBERG WINERIES .22 CHASA RIM FIRE RANGE SHOOT

WHERE

Cape Hunt range at Robertson

WHEN

21 October 2017

TIME

From 08h00

COST

R50.00

For those that have not participated in this shoot before, you require 20 rounds of ammunition and the following targets apply:

Warthog: 35m standing

Springbuck: 70m prone over building block and sand bag or with a Harris-type bipod attached to your rifle

Impala: 40m sitting without any artificial rest

Gongs: 50m, 60m, 75m, 65m, and 75m prone over building block and sand bag or with a Harris-type bipod attached to your rifle

This is a very rewarding shoot. To enter please phone Andries at 082 783 6541 or andries@jaffes.co.za  It is important to enter beforehand as we require the numbers.

This is our last activity for the year. Come join in the fun!

This content is restricted to site members. If you are an existing user, please log in. New users may register below.