SENTRAAL TAK LEDEAAND
29 AUGUSTUS 2017
Geagte Kaapjag lid,
Die bestuur van Kaapjag Sentraal Tak nooi u hartlik uit na Sentraal Tak se ledeaand saam met Hoof Uitvoerende Beampte van CHASA, Stephen Palos
Hierdie uitnodiging gaan aan elke lid van Kaapjag. Maak nie saak aan watter tak u behoort nie.
Kom vra al jou vrae wat jy het. Ek glo Stephen sal dit na die beste van sy vermoë beantwoord.
Datum: 29 Augustus 2017
Plek: Alpha Hengelklubhuis, Parow
Tyd: 18h30 vir 19h00
Koste: R50.00 per persoon – ete ingesluit
Bespreking: Francois Rode fprode@gmail.com of 073 585 3970. Dit is asb baie belangrik om plek vir die een te bespreek sodat ons die nodige hoeveelheid kos beskikbaar het.
Hoop om almal daar te sien!
Vriendelike groete,
Sentraal Bestuur
~ ~ ~ ~ ~
CENTRAL BRANCH MEMBER EVENING
29 AUGUST 2017
Dear Kaapjag member,
The management of Cape Hunt Central Branch cordially invites you to come join us at our member’s evening with the CEO of CHASA, Stephen Palos
This invitation goes out to all members of Cape Hunt. It does not matter which branch you fall under.
Come and ask all the questions you might have. I am sure that Stephen will be able to give answers to the best of his ability.
Date: 29 Augustus 2017
Place: Alpha Angling Clubhouse, Parow
Time: 18h30 vir 19h00
Cost: R50.00 per person – light dinner included
Booking: Francois Rode fprode@gmail.com or 073 585 3970. It is important to book for this one please so we can have enough food available.
Hope to see each and every one of you!
Best regards,
Central Branch Management